|
boerbok.co.za |
|
Op Stepping Stones tussen Groblersdal en Loskopdam, teel André Steenkamp en sy familie, van die beste Boerbokke en Afrikabokke.
Slegs die beste Boerbokramme word gebruik om mee te teel.
Stuur gerus ‘n e-pos aan André by andre@steenkamp.co.za indien bokke ook jou passie is. |
|
André Steenkamp 082 490 1527 |
